“Die natuur praat met ons op duisende maniere. Ons moet net ons oë oophou en met konsentrasie luister.”

Walt Whitman

Meer oor Makopong Safari Lodge


Makopong Safari Lodge is 'n wildsplaas geleë op die Botswana grens 80km wes van Bray en 8km oos van Makopong grenspos. Dit is die ideale bestemming vir jagters wat op soek is na ware vrede weg van die geraas in die stad.

Akkommodasie vir groepe van tot tien gaste word in vier luukse chalets aangebied, elk met en-suite-badkamer en lugversorging. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met alle nodige geriewe vir voedselvoorbereiding. Daar is ook 'n boma met braaigeriewe en 'n swembad vir gaste se gebruik.

Makopong Safari Lodge is 'n wildsplaas met beheerde begeleide jag van verskillende wildspesies. Geen jag sal sonder 'n gids plaasvind nie, en jagters moet die reëls van die lodge nakom.

Stuur ons 'n boodskap en sê Hallo

Fasiliteite


Jag

Selfsorg Chalets

Selfsorg kombuis

Braai / Boma

Wild besigtiging

DSTV

Swembad

Lugversorging

Geen kredietkaart fasiliteite

Belangrike Informasie

  • Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring
  • Gaste moet hul eie kos en drank saambring
  • Beperkte hoeveelhede ys en hout is beskikbaar
  • Werknemers is verantwoordelik vir die skoonmaak van kombuis en braai
  • Ons aanvaar geen verantwoordelikheid vir eiendom wat verlore gaan nie, 'n kluis is beskikbaar om waardevolle items te sluit
  • Alle vuurwapens moet veilig gemaak word voordat hulle kamp bereik en onmiddellik in die kluis gestoor word
  • Alle kamers is rook vry
  • As daar iets in die lodge ontbreek, gebreek of beskadig is, sal die gas aanspreeklik gehou word.

Ons Pryse

Klik hier om ons pryslys af te laai


Verblyf

  • R 400 per persoon per nag (minimum 3 nagte)
  • R 200 per kind tussen 6 en 12 jaar
  • Gratis vir kinders jonger as 6 jaar

Jag

  • R 400 jagfooi per persoon per dag (minimum 3 jagters per dag, sluit verblyfkoste uit)
  • Koelkamer en nodige toerusting beskikbaar
  • Jag voertuie
  • Jag gidse
  • Skietbaan

Vroulik Manlik Trofeë
Springbok N/A R 2 500 R 3 500 (13 duim)
Blesbok N/A R 2 200 R 2 500 (15.5 duim)
Rooibok N/A R 2 500 R 4 000 (21 duim)
Rooihartbees N/A R 5 500 R 7 000 (21 duim)
Koedoe N/A R 8 500 R 15 000 (40 - 50 duim) R 20 000 (50 - 55 duim) R 25 000 (55 - 60 duim) R 30 000 (60 duim +)
Waterbok N/A R 8 000 R 12 000 (24 duim)
Gemsbok N/A R 8 000 R 8 500 (38 duim)
Burchells Sebra N/A R 7 000
Eland R 55 per kg Minimum R 11 000 of 200kg R 55 per kg Minimum R 11 000 of 200kg R 55 per kg Minimum R 11 000 of 200kg
Blouwildebees N/A R 6 000 R 8 000 (26 duim)
Kameelperd N/A R 30 000 R 30 000
Buffel N/A N/A N/A
Swartwitpens N/A N/A R 800 per duim
Steenbok N/A R 2 000 R 2 500 (4.5 duim)
Duiker N/A R 2 000 R 2 500 (4.5 duim)
Vlakvark N/A R 1 500 R 2 000 (9 duim)

Deel jou gedagtes

Kontak Ons


Stuur ons 'n boodskap en sê Hallo!

Thank You! Your message successfully sent!
[SMTP] Error! Internal server error!
Sorry! You need to complete all mandatory (*) fields!

Besoek ons


Adres: Makopong Safari Lodge, Vorstershoop, South Africa Telefoon: (053) 939 0111